Lorem ipsum dolor amet, consectetuer adipiscing elit. Aenean commodo ligula eget dolor massa. Cum sociis natoque penatibus et magnis dis parturient montes, nascetur ridiculus mus.

Baker

Follow Us:
082 940 1936
Mon - Fri: 07:00 am - 05:00 pm

Blog

BINGO!

Die Lions Club reel elke maand een Bingo-aand by Rusoord te huis vir bejaardes, en die Junior Stadsraad wil dit nie mis nie!

Die Uitreik Komitee is die skakel vir hierdie gesamentlike uitreik om ekstra vreugde aan Rusoord se inwonders te verskaf. ELke rondte word afgesluit met uitroep van ‘n opgewonde “BINGO!” Die wenner kry ‘n pakkie wat bederfies in het om later in die kamer te geniet.

Die raadslede van die JTC is definitief nie daar om te staan en kyk nie! Ons deel in die spel. Daar is groot opwinding in die atmosfeer as iemand in spanning vir net een of twee spesifieke nommers wag. Aan pret is geen ouderdom gekoppel nie.

Oud of jonk kan hierdie Bingo-aande saam met die inwonders van Rusoord en die Lions Club geniet. Vooraf reelings moet met die UItreik Komitee getref word.

Sarienne Fourie (Gr 10)

POST A COMMENT