Rusoord besoek
0 Comments
In Maart het die Junior Stadsraad Rusoord Tehuis vir Bejaardes besoek om blommetjies en houertjies tandepasta (wat ons geskenk gekry het) vir die bejaardes wat in die siekeboeg woon te gaan gee. Ons het heerlik gekuier, en almal het dit