BINGO!
Die Lions Club reel elke maand een Bingo-aand by Rusoord te huis vir bejaardes, en die Junior Stadsraad wil dit nie mis nie! Die Uitreik Komitee is die skakel vir hierdie gesamentlike uitreik om ekstra vreugde aan Rusoord se inwonders te
Rusoord besoek
In Maart het die Junior Stadsraad Rusoord Tehuis vir Bejaardes besoek om blommetjies en houertjies tandepasta (wat ons geskenk gekry het) vir die bejaardes wat in die siekeboeg woon te gaan gee. Ons het heerlik gekuier, en almal het dit
Elitha Letho Outreach
The Outreach Committee organized an outreach to Elitha Letho, a creche situated in Groenheuwel. JTC members and scholars from various schools visited the children, ages varying from 18 months to 6 years. We were equipped with drawing utensils, paper, story